Lukas 20:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die eienaar van die wingerd het nog ’n slaaf na hulle toe gestuur. Die mense het hom ook geslaan en hulle het slegte dinge gedoen aan hom. Hulle het hom weggejaag en vir hom niks gegee nie.

Lukas 20

Lukas 20:3-14