Lukas 2:43 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die fees verby was, het Josef en Maria teruggegaan na Nasaret, maar Jesus het in Jerusalem agtergebly, en sy ouers het dit nie geweet nie.

Lukas 2

Lukas 2:37-47