Lukas 19:39 Bybel vir Almal (ABA)

Party van die Fariseërs wat tussen die mense was, het vir Jesus gesê: “Meneer, jy moet vir jou dissipels sê hulle moet stilbly. Hulle mag nie hierdie dinge sê nie.”

Lukas 19

Lukas 19:31-41