Lukas 19:26 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die koning het gesê: ‘Ek sê vir julle, ek sal vir elkeen wat baie het, nog meer gee, en ek sal van elkeen wat nie baie het nie, ook die bietjie wegvat wat hy het.

Lukas 19

Lukas 19:19-28