Lukas 19:15 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die man het koning geword. Hy het teruggekom en toe laat roep hy die slawe vir wie hy die geld gegee het. Hy het vir hulle gevra wat hulle met die geld gedoen het. Hy wou weet wat hulle gekoop en verkoop het.

Lukas 19

Lukas 19:5-24