Lukas 18:8 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, Ek sê vir julle: Hy sal hulle dadelik help. Julle moet aanhou bid, sodat, wanneer die Seun van die mens kom, Hy mense op die aarde sal kry wat glo.”

Lukas 18

Lukas 18:1-11