Lukas 18:34 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipels het niks verstaan wat Jesus gesê het nie. God het hulle nie laat verstaan wat hierdie woorde beteken nie. Hulle kon dit nie verstaan nie.

Lukas 18

Lukas 18:24-39