Lukas 18:31 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het met die twaalf dissipels gepraat. Hy het vir hulle gesê: “Luister, ons gaan na Jerusalem, en alles wat die profete oor die Seun van die mens geskryf het, sal daar met My gebeur.

Lukas 18

Lukas 18:27-33