Lukas 17:7 Bybel vir Almal (ABA)

As een van julle ’n slaaf het wat ploeg of skape oppas, en hy kom in die aand van die veld af by die huis, wat sal jy vir hom sê? Sal jy vir hom sê: ‘Kom eet jy eerste’?

Lukas 17

Lukas 17:6-8