Lukas 17:25 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ek, die Seun van die mens, moet eers baie swaar kry, en die mense wat nou lewe, moet eers weier om My te aanvaar.

Lukas 17

Lukas 17:23-33