Lukas 17:22 Bybel vir Almal (ABA)

Toe praat Jesus met die dissipels en Hy sê: “Daar sal ’n tyd kom wanneer julle sal wens dat julle net een maal kan sien die Seun van die mens is Koning, maar julle sal dit nie sien nie.

Lukas 17

Lukas 17:16-29