Lukas 17:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die Fariseërs het vir Jesus gevra: “Wanneer sal almal weet dat God Koning is?” Jesus het vir hulle gesê: “’n Mens kan nie voor die tyd uitvind wanneer dit sal gebeur nie.

Lukas 17

Lukas 17:11-25