Lukas 17:2 Bybel vir Almal (ABA)

As hy iemand laat ophou glo, iemand wat nie sterk glo nie, dan sal dit baie sleg gaan met hom. Dit sal vir hom beter wees as hulle ’n baie groot klip om sy nek vasmaak en hom in die see gooi.

Lukas 17

Lukas 17:1-6