Lukas 16:22 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die arm bedelaar gesterf, en die engele het hom weggedra om by Abraham te wees. Die ryk man het ook gesterf, en hulle het hom begrawe.

Lukas 16

Lukas 16:16-31