Lukas 15:9 Bybel vir Almal (ABA)

As sy die geldstuk kry, roep sy haar vriendinne en bure bymekaar en sê: ‘Julle moet saam met my bly wees, want ek het die geldstuk gekry wat ek verloor het.’

Lukas 15

Lukas 15:1-18