Lukas 15:28 Bybel vir Almal (ABA)

Toe word die oudste seun baie kwaad en hy wou nie in die huis ingaan nie. Sy pa het uitgekom en hy het vir die seun gesoebat om in te gaan.

Lukas 15

Lukas 15:21-32