Jesus sê toe vir die Fariseërs en skrifgeleerdes: “As een van julle se seun of sy bees in ’n gat val, wat sal jy doen? Jy sal hom dadelik uithaal, ook op die Sabbatdag.”