Lukas 14:35 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens kan niks daarmee doen nie. Jy kan dit ook nie op die koringlande of op ’n mishoop gooi nie. Jy kan dit net buite op die straat gooi. As iemand verstaan wat Ek sê, dan moet hy doen wat Ek sê.”

Lukas 14

Lukas 14:31-35