Lukas 14:33 Bybel vir Almal (ABA)

So is dit ook met julle. As iemand vashou aan al sy goed, en hy wil nie sê mense kan alles vat nie, dan kan hy nie my dissipel wees nie.

Lukas 14

Lukas 14:29-35