Lukas 13:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die man wat in die wingerd werk: ‘Meneer, laat die vyeboom nog hierdie jaar staan. Ek sal die grond rondom die boom omspit en ek sal dit mis gee.

Lukas 13

Lukas 13:7-18