Lukas 13:6 Bybel vir Almal (ABA)

Toe vertel Jesus vir hulle hierdie gelykenis. Hy het gesê: “Iemand het ’n vyeboom gehad wat in sy wingerd gegroei het. Hy het gaan kyk of daar vye aan die boom is maar hy het niks vye gekry nie.

Lukas 13

Lukas 13:1-14