Lukas 13:31 Bybel vir Almal (ABA)

Toe kom party van die Fariseërs by Jesus en hulle sê vir Hom: “Dit sal beter wees as U weggaan van hier, want koning Herodes wil U doodmaak.”

Lukas 13

Lukas 13:28-35