Lukas 13:19 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is soos ’n mosterd-saad wat iemand in sy tuin plant. Die saad groei en dit word ’n boom, en die voëls maak hulle neste in sy takke.”

Lukas 13

Lukas 13:17-25