Lukas 12:45 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ’n slaaf sal miskien dink sy eienaar bly baie lank weg en sal miskien nie weer terugkom nie. En dan begin die slaaf die ander slawe slaan en hy begin eet en drink en dronk word.

Lukas 12

Lukas 12:35-49