Lukas 12:36 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet wees soos slawe wat wag dat hulle eienaar terugkom van die fees by ’n bruilof. Wanneer die eienaar kom en aan die deur klop, dan maak die slawe dadelik die deur vir hom oop.

Lukas 12

Lukas 12:30-41