Lukas 12:20 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe het God vir die man gesê: ‘Jy is ’n dwaas, jy sal vannag sterf. En al daardie goed van jou wat jy so veilig weggebêre het, wat sal nou daarvan word?’

Lukas 12

Lukas 12:17-21