Lukas 12:2 Bybel vir Almal (ABA)

Mense kan probeer om dit weg te steek dat hulle vals is, maar God sal dit vir almal wys. Mense doen nou dinge in die geheim, maar God sal vir almal sê wat dit is.

Lukas 12

Lukas 12:1-5