Lukas 11:48 Bybel vir Almal (ABA)

Julle voorouers het die profete doodgemaak en julle maak die grafte van die profete mooi. Dit wys julle dink wat julle voorouers gedoen het, is goed en reg.

Lukas 11

Lukas 11:40-54