Lukas 11:41 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet julle van die kos wat in julle bekers en op julle borde is, vir die arm mense gee. As julle dit doen, dan wys julle dat julle binne-in heeltemal rein is.

Lukas 11

Lukas 11:35-47