Lukas 10:9 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die siek mense in daardie stad gesond maak. Julle moet vir hulle sê: ‘Die tyd is naby wanneer julle sal weet God is Koning.’

Lukas 10

Lukas 10:6-19