Lukas 10:34 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het nader gegaan, hy het die man se seerplekke toegedraai, en olyf-olie en wyn daarop gegooi. Die Samaritaan het sy donkie nader gebring. Hy het die man op die donkie laat ry en hy het hom na ’n herberg geneem. Daar het hy goed vir hom gesorg.

Lukas 10

Lukas 10:24-38