Lukas 10:31 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het toe ’n priester op dieselfde pad geloop. Toe hy die man sien, het hy verbygeloop, op die ander kant van die pad.

Lukas 10

Lukas 10:26-38