Lukas 10:19 Bybel vir Almal (ABA)

Onthou, Ek het vir julle gesê julle kan op slange en skerpioene trap, en hulle sal niks aan julle kan doen nie. Ook as my vyand, die Satan, probeer om julle aan te val, sal hy niks kan doen aan julle nie.

Lukas 10

Lukas 10:11-27