Lukas 10:15 Bybel vir Almal (ABA)

En julle wat in Kapernaum woon, julle dink God sal vir julle eer gee en julle optel tot in die hemel. Nee! Hy sal julle verneder en Hy sal julle laat val tot in die hel.”

Lukas 10

Lukas 10:11-24