Lukas 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters het altyd lootjies getrek om te sien wie moes ingaan om die wierook-offer te bring. Dit was toe Sagaria wat moes ingaan in die gewyde kamer van die tempel van die Here.

Lukas 1

Lukas 1:3-14