Lukas 1:39-41 Bybel vir Almal (ABA)

39. Nie lank daarna nie het Maria haastig na ’n stad in Judea gegaan, na ’n plek op die berge.

40. Sy het in Sagaria se huis ingegaan en vir Elisabet gegroet.

41. Toe Elisabet hoor dat Maria haar groet, het die baba wat binne-in haar was, geskop. Die Heilige Gees het in Elisabet gekom

Lukas 1