Lukas 1:24 Bybel vir Almal (ABA)

Kort daarna het sy vrou Elisabet swanger geword, en sy het vyf maande lank nie uit die huis gegaan nie. Sy het gesê:

Lukas 1

Lukas 1:15-34