Lukas 1:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die engel het vir hom gesê: “Ek is die engel Gabriël, ek werk vir God. God het my gestuur om met jou te praat en vir jou hierdie goeie boodskap te bring.

Lukas 1

Lukas 1:18-20