Levitikus 9:12 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Aäron die skaap-ram geslag wat ’n brand-offer moes wees. Sy seuns het die bloed vir hom gebring, en hy het die bloed rondom teen die altaar gespat.

Levitikus 9

Levitikus 9:9-19