Levitikus 8:29 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het die bors van die skaap-ram geneem en hy het dit heen en weer voor die Here beweeg om ’n beweeg-offer te wees. Die bors van die ram was die deel wat Moses kon kry, soos die Here vir hom gesê het.

Levitikus 8

Levitikus 8:19-31