Levitikus 8:24 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het hy die seuns van Aäron laat nader kom en hy het ook aan hulle regter-ore, regter-duime en regter-groottone bloed gesmeer. Daarna het hy die ander bloed teen die altaar gespat, hy het dit oral rondom die altaar gespat.

Levitikus 8

Levitikus 8:20-27