Levitikus 8:22 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het die ander skaap-ram nader gebring, dit was die ram om die priesters te wy. Aäron en sy seuns het hulle hande op die ram se kop gesit.

Levitikus 8

Levitikus 8:15-29