Levitikus 8:13 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Moses die seuns van Aäron laat nader kom en hy het vir hulle die rokke aangetrek en die skouer-serpe omgesit en die kopdoeke om hulle koppe gebind, soos die Here vir Moses gesê het.

Levitikus 8

Levitikus 8:7-23