Levitikus 7:29 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die Israeliete sê: Wanneer iemand vir die Here ’n ete-offer bring, dan moet hy ’n deel van die vleis vir die Here offer.

Levitikus 7

Levitikus 7:28-37