Levitikus 6:28 Bybel vir Almal (ABA)

As jy die vleis gekook het in ’n kleipot, dan moet jy die pot breek. As jy dit in ’n brons pot gekook het, dan moet jy die pot skuur en was.

Levitikus 6

Levitikus 6:24-30