Levitikus 6:25 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir Aäron en sy seuns sê wat hulle met die sonde-offer moet doen. Hulle moet die dier wat die sonde-offer moet wees, voor die Here slag op dieselfde plek waar hulle die diere vir die brand-offer slag. Die sonde-offer is hoog-gewyd.

Levitikus 6

Levitikus 6:19-30