Levitikus 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

en hy moet vir die Here ’n skuld-offer bring vir die sonde wat hy gedoen het. Dit moet ’n ooi wees, ’n skaap-ooi of ’n bok-ooi om ’n sonde-offer te wees. Die priester moet vir die persoon versoening doen vir sy sonde.

Levitikus 5

Levitikus 5:1-15