Levitikus 5:15 Bybel vir Almal (ABA)

“Iemand wou miskien nie verkeerd doen nie, maar hy het verkeerd gedoen met die gewyde dinge van die Here. Dan moet hy ’n gesonde skaap-ram vir die Here gee om ’n skuld-offer te wees.

Levitikus 5

Levitikus 5:8-19