Levitikus 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna moet hy ’n bietjie van die bloed smeer aan die horings van die wierook-altaar, daar voor die Here in die tent, en dan moet hy al die bloed wat oorbly, uitgooi teen die onderkant van die brandoffer-altaar voor die tent.

Levitikus 4

Levitikus 4:1-9