Levitikus 4:34 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet van die ooi se bloed op sy vinger neem en hy moet dit aan die horings van die brandoffer-altaar smeer. Hy moet die bloed wat oorbly, uitgooi teen die onderkant van die altaar.

Levitikus 4

Levitikus 4:28-35